Blog

Jupidex en Massey Ferguson hou op 27 & 28 Maart 2017 tesame met Optimal Agri, Swartland Chem, Petrichor en Hennies Trekkers n nuwe Implemente en Trekkers demonstrasie dag op die plaas Tevrede net buite Moorreesburg. Kom maak gerus n draai en sien die CLC 2, CLC Pro, CTC, Geospread Isobus strooier, Itrax B36 Spuit, Massey Ferguson 7624, Massey Ferguson 8690, Trimble 750, Autopilot, Easypilot en TMX 2050 Screen. Verversings sal beskikbaar wees. Kontak Jacques op 082 389 2929 vir verdere vrae.

Demodag

Recently Added

Latest Blog Posts

Most Viewed

Who's Online

We have 63 guests and no members online